Python (genus)

Egte luislange (Python)
'n Birmaanse luislang (Python molurus bivittatus)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Python

Daudin, 1803
Sinonieme

Python is 'n genus van slange in die familie van luislange (Pythonidae). Die genus omvat sewe spesies wat in Afrika en Asië voorkom, maar waarvan nie een giftig is nie.[2]

  1. McDiarmid RW, Campbell JA, Touré T. 1999. Snake Species of the World: A Taxonomic and Geographic Reference, vol. 1. Herpetologists' League. 511 pp. ISBN 1-893777-00-6 (series). ISBN 1-893777-01-4 (volume).
  2. "Python". Integrated Taxonomic Information System. Besoek op 11 September 2007.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy